Weeg en Wen - Tuis Pioneer
Weeg en Wen - Logo

Inskrywings vir 2024 is nou oop!

Sluitingsdatum is 31 Julie 2024

GRATIS INSKYWINGS hierdie jaar!

Weeg & Wen Opbrengskompetisie

Om vir Pioneer se Weeg & Wen opbrengskompetisie in te skryf het nou al ‘n tradisie geword vir mielie-, soja- en sonneblomboere van regoor Suid-Afrika. Hierdie kompetisie bied boere die geleentheid om innoverende produksiepraktyke te toets om sodoende die hoogste opbrengste te bewerkstellig.

Deelnemende graanboere ding in verskillende streekskategorieë mee om die verskeie mielie-, soja- en sonneblomtoekennings in te oes.  Die inligting wat Pioneer gedurende hierdie kompetisie insamel, is nog ’n manier waarop die maatskappy met kwekers saamwerk om navorsingsinisiatiewe te bevorder en om plase se opbrengs per hektaar te verbeter deur die aanplant van die regte produkte.

Weeg en Wen - Tuis Blom

Registrasieform

Weeg en Wen - Tuis Map
Scroll to Top

Sonneblom inskrywings addisionele vereistes:

1. Vir al die sonneblom inskrywings moet ‘n monster teruggehou word. Dit is enige monster groter as 250g, solank dit net verteenwoordigend is van die oorspronklike monster.

2. Verskaf ‘n plantdatum vir sonneblom inskrywings.